LOVE IS NOT BLIND

Ek sê, dit is nie dat liefde nie sien nie, dit is net dat liefde so baie oorsien en dan voeg ek sommer by, dat my vrou met ander woorde sommer dubbel oor gesien word.


 


 

** Love is not blind -- it sees more, not less. But because it sees more, it is willing to see less. (Julius Gordon)


 

Judas 1:24-25
Aan Hom nou wat magtig is om julle vir struikeling te bewaar en julle sonder gebrek voor sy heerlikheid te stel met gejuig,

25.
aan die alleenwyse God, ons Verlosser, kom toe heerlikheid en majesteit, krag en mag, nou tot in alle ewigheid! Amen.


 

Groete

Sakkie

No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.