Al ken jy die een, lees dit weer, want ek wil jou iets wys.
A little girl was talking to her teacher about whales. The teacher said it was physically impossible for a whale to swallow a human because even though a whale is a very large mammal, its throat is very small. The little girl stated that Jonah was swallowed by a whale. The teacher reiterated that a whale could not swallow a human, it was impossible. The little girl said, "When I get to heaven I will ask Jonah".
The teacher asked, "What if Jonah went to hell?"
The little girl replied, "Then you ask him!"
Dit is natuurlik nie net daardie dogtertjie en jy en ek wat weet dat die verhaal van Jona waar is
nie.
Al wat die Woord nie noem nie, is watter soort vis dit gewees het.
Jna 1:17 En die HERE het 'n groot vis beskik om Jona in te sluk; en Jona was drie dae en drie nagte in die ingewande van die vis.
Jesus laat almal wat dink dat dit 'n mite is, in geen onsekerheid oor Sy sienswyse van die
verhaal nie.
Mat 12:38 Toe spreek sommige van die skrifgeleerdes en Fariseërs en sê: Meester, ons wil graag 'n teken van U sien.
Mat 12:39 Maar Hy antwoord en sê vir hulle: 'n Slegte en owerspelige geslag soek na 'n teken, en geen teken sal aan hom gegee word nie, behalwe die teken van die profeet Jona.
Mat 12:40 Want soos Jona drie dae en drie nagte in die buik van die groot vis was, só sal die Seun van die mens drie dae en drie nagte in die hart van die aarde wees.
Judas 1:24-25
Aan Hom nou wat magtig is om julle vir struikeling te bewaar en julle sonder gebrek voor sy heerlikheid te stel met gejuig,
25.
aan die alleenwyse God, ons Verlosser, kom toe heerlikheid en majesteit, krag en mag, nou tot in alle ewigheid! Amen.
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.