Ek het altyd in die verlede gesê en as ek die geleentheid kry soos nou, sê ek dit graag weer en wat ek sê, bedoel ek geestelik en figuurlik:
"As jy omdraai en wegstap, sorg dat daar 'n geur agterbly en nie 'n reuk nie."
Hiermee wil ek vandag by hierdie man aansluit.
** "Do not go where the path may lead, go instead were there is no path and leave a trail." Ralph Waldo Emerson
Judas 1:24-25
Aan Hom nou wat magtig is om julle vir struikeling te bewaar en julle sonder gebrek voor sy heerlikheid te stel met gejuig,
25.
aan die alleenwyse God, ons Verlosser, kom toe heerlikheid en majesteit, krag en mag, nou tot in alle ewigheid! Amen.
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.