Farmer Joe was in his car when he was hit by a truck. He decided his injuries from the accident were serious enough to take the trucking company (responsible for the accident) to court. In court the trucking company's fancy lawyer was questioning farmer Joe. "Didn't you say, at the scene of the accident, 'I'm fine'?" said the lawyer.
Farmer Joe responded, "Well I'll tell you what happened. I had just loaded my favorite mule Bessie into the...." "I didn't ask for any details," the lawyer interrupted, "just answer the question."
"Did you not say, at the scene of the accident, 'I'm fine'!"
Farmer Joe said, "Well I had just got Bessie into the trailer and I was driving down the road...."
The lawyer interrupted again and said, "Judge, I am trying to establish the fact that, at the scene of the accident, this man told the Highway Patrolman on the scene that he was just fine. Now several weeks after the accident he is trying to sue my client. I believe he is a fraud. Please tell him to simply answer the question."
By this time the Judge was fairly interested in Farmer Joe's answer and said to the lawyer, "I'd like to hear what he has to say about his favorite mule Bessie."
Joe thanked the Judge and proceeded, "Well as I was saying, I had just loaded Bessie, my favorite mule, into the trailer and was driving her down the highway when this huge semi-truck and trailer ran the stop sign and smacked my truck right in the side. I was thrown into one ditch and Bessie was thrown into the other.
I was hurting real bad and didn't want to move. However, I could hear ole Bessie moaning and groaning. I knew she was in terrible shape just by her groans.
Shortly after the accident a Highway Patrolman came on the scene. He could hear Bessie moaning and groaning so he went over to her. After he looked at her,
he took out his gun and shot her between the eyes.
Then the Patrolman came across the road with his gun in his hand and looked at me. He said, "Your mule was in such bad shape I had to shoot her. How are you feeling?"
Hierdie bietjie humor wat my vrou vir my gestuur het, het my gedagtes laat terug gaan, na een dag toe ek met 'n man geredeneer het, toe hy die stelling gemaak het dat:
"Soms moet 'n mens lieg."
Die voorbeeld wat hy gebruik het om sy saak te ondersteun, het nou nie soveel meriete gehad as farmer Joe sin teenoor die "Highway Patrolman" nie maar dit het my weer laat dink oor die, "wit of nood leuen."
Natuurlik is so 'n stelling al klaar 'n leuen uit die hel uit. 'n Leuen hoe wit ook al, bly maar 'n lieg.
KOL 3:9 Lieg nie vir mekaar nie, omdat julle die oue mens met sy werke afgelê het
KOL 3:10 en julle jul met die nuwe mens beklee het wat vernuwe word tot kennis na die beeld van sy Skepper,
Na my mening bevorder enige persoon wat sê:
"Soms mag en of moet jy 'n leuen vertel,die werk van satan. Want onthou, hy is die vader van die leuen.
JHN 8:44 Julle het die duiwel as vader, en die begeertes van julle vader wil julle doen. Hy was 'n mensemoordenaar van die begin af en staan nie in die waarheid nie, omdat daar in hom geen waarheid is nie. Wanneer hy leuentaal praat, praat hy uit sy eie, omdat hy 'n leuenaar is en die vader daarvan.
Die gene wat beweer dat jy soms 'n wit leuentjie, of 'n nood leuentjie, of wat hulle dit
ook al wil noem kan vertel, is al klaar deur die vader van die leuen vir 'n "sucker"
gevang. Want, sonder dat hulle dit soms self weet, aanbid hulle al klaar vir satan.
Want, as jy nou, die wat die wit of nood leuen verkondig se redenasie neem en dit
ondersoek aan die hand van die Bybel, dat kinders van die lig nie so iets in hul
woordeskat behoort te hê nie, dan so lyk dit vir my, kom dit hierop neer:
As ek glo dat daar so iets is, soos 'n wit of nood leuen, dan mag ek myself dalk met hierdie miserabele woorde troos dat ek net by uitsondering dit doen.
Met ander woorde, dat ek net by uitsonderlike gevalle, satan die vader van die leuen aanbid. Wat natuurlik al klaar 'n leuen is en dan nie eens volgens die wit leuenaars se standaarde een wat baie wit is nie.
By uitsondering, kry in hierdie geval 'n pik swart kleur as ek onthou dat Jesus gesê
het.
Mat 6:24 Niemand kan twee here dien nie; want òf hy sal die een haat en die ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en die ander verag. …
JHN 4:23 Maar daar kom 'n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom só aanbid.
So, of ek aanbid die een deur te glo in 'n wit of nood leuen.
Of ek aanbid die ander Een, deur by die waarheid te bly.
JHN 4:24 God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid.
Hy wat lieg om 'n situasie te red of te verander, of wat ook al,vertrou tenminste vir daardie oomblik meer op satan die vader van die leuen as op God Almagtig.
Judas 1:24-25
Aan Hom nou wat magtig is om julle vir struikeling te bewaar en julle sonder gebrek voor sy heerlikheid te stel met gejuig,
25.
aan die alleenwyse God, ons Verlosser, kom toe heerlikheid en majesteit, krag en mag, nou tot in alle ewigheid! Amen.
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.