ultimately, 'takers' lose


 

I've learned that ultimately, 'takers' lose and 'givers' win.


 

Toe ek hierdie lees wat iemand vir my gestuur het, het ek aan die volgende gedeeltes in die Woord gedink.


 

Mat 5:7
Salig is die barmhartiges, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.


 

2KOR 9:7
Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het 'n blymoedige gewer lief.


 

Judas 1:24-25
Aan Hom nou wat magtig is om julle vir struikeling te bewaar en julle sonder gebrek voor sy heerlikheid te stel met gejuig,

25.
aan die alleenwyse God, ons Verlosser, kom toe heerlikheid en majesteit, krag en mag, nou tot in alle ewigheid! Amen.


 

Groete

Sakkie

No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.