HE QUALIFIES THE CALLED


 

God doesn't call the qualified, He qualifies the called


 

Toe ek hierdie een lees wat iemand vir my gestuur het, kon ek nie anders nie, ek moes net hierdie gedeeltes uit die Woord byvoeg en dit vir jou ook stuur.


 

Mat 10:19
Maar wanneer hulle jul oorlewer, moenie julle kwel oor hoe of wat julle sal spreek nie, want dit sal julle in daardie uur gegee word wat julle moet spreek;


 

JHN 14:26
maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.


 

Judas 1:24-25
Aan Hom nou wat magtig is om julle vir struikeling te bewaar en julle sonder gebrek voor sy heerlikheid te stel met gejuig,

25.
aan die alleenwyse God, ons Verlosser, kom toe heerlikheid en majesteit, krag en mag, nou tot in alle ewigheid! Amen.


 

Groete

Sakkie

No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.